SIEMBAMBA Creche, Kleuterskool,
Naskool
Baie welkom by Siembamba. Ons sal ten alle
tye u kind veilig laat voel en hom/haar stimuleer op alle
vlakke van ontwikkeling tot 'n gelukkige en optimale
ontwikkelde baba, peuter en kleuter.
Missie /
Mission
- Lewering van 'n kwaliteit diens aan die
gemeenskap,
- Van
dagsorg, opvoeding en skoolgereedheid van babas, peuters en
kleuters,
- Deur
middel van professionele, gekwalifiseerde personeel met
noodhulp en KPR,
- Sodat
Siembamba Crèche Cum Kleuterskool sy reputasie van "die
beste kleuterskool" in Centurion gestand kan
doen.
Visie /
Vision
- Ons
haandhaaf Christelike norme en waardes.
- Ons
plaas u kind altyd eerste.
- Ons
vertrou en respekteer mekaar.
- Ons is
totaal verbind tot kwaliteit diens.
- Ons
kommunikeer openlik.
- Ons
waardeer innovasie en effektiewe
insette.
- Ons
het trots in wat ons doen.
Wat
gebeur by Siembamba / What happens at
Siembamba
- Ons
bestaan al 42 jaar,
- Geregistreerde sentrum vir
Kleinkindontwikkeling
- Geregistreer by:
-
- Vereniging vir Voorskoolse
Opvoeding en Sorg (VVOS)
- Gauteng Prov.
Admin
- Gesondheid en
Volkswelsyn
- Geregistreerde Graad R
klas
- Stadsraad van
Tshwane
|